www.bybelkennis.co.za Blog
Na die vreugdevolle uitsig op ‘n gemeenskap waarin almal welkom is om saam te aanbid en te lewe uit die genade van die Here, vertel die volgende twee hoofstukke van die negatiewe reaksie van Israel op die uitnodiging, en stippel...
Our doing brings success, but our being bears fruit – Henri Nouwen Psalm 34(4) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (2014) gebruik maak.] Ek gaan ‘n paar...
Everyone says forgiveness is a lovely idea, until they have something to forgive – C. S. Lewis Die narsisme van geïsoleerde godsdiens [Narsisme = sieklike liefde vir die self – HAT] Vandag is alles selfgesentreerd. Daarom is selfgesentreerde...
Lees: Mat 8:1-17 (fokus 8:1-4) ‘Toe smeek hy Jesus: “Here, as U wil, kan U my gesond maak. Dan sal ek weer rein wees en ’n gewone lewe kan lei—ek sal weer vriende kan hê en in die tempel gaan...