Die Handelinge van die Apostels: Paulus en Silas vlug na Berea (Hand 17:10-15) – Francois Malan
17:10 Die hele gemeente wat daardie aand bymekaargekom het, het vir Paulus en Silas dadelik na Berea, suid-wes van Thessalonika, gestuur. Deur die nag het hulle die ongeveer 90 kilometer oor die berge begin aflê. Of die gemeente hulle te...