Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Verbouing van olyfbome Die olyfboom kom vir die eerste keer ter sprake in die Ou Testament in die verhaal van Noag waar ons lees dat ‘n duif teruggekeer het na die ark met ‘n olyfblaartjie in sy bek (Genesis 8:11)....
Die maak van wyn Die druiwesap is vir omtrent ses weke lank in die houers waarin dit opgevang is, laat staan. Dit het dan daarin begin gis. Die afsaksels het op die bodem van die houer gaan lê. Die wyn...
Druiwetyd Die druiwetyd het in Juliemaand begin en tot September geduur. ‘n Gemeenskap het dan in groot getalle na die wingerde gegaan (soos in Rigters 9:27) omdat die werk vinnig afgehandel moes word. Dit was harde werk om die druiwe...
Groente en ander produkte Vlas is gekweek omdat dit gebruik is vir die vervaardiging van linne. Dit is ‘n maand voor die gars geoes en is met ‘n skoffel teen die grond afgesny. Die stoppels is dan in die son...