Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Tuine Tuine was die besondere voorreg van net die heel rykstes. Tog was daar ook enkele openbare tuine waarvan Getsémané ‘n voorbeeld is. Die huise van die heel rykste mense was dikwels rondom ‘n binnehof gebou wat dan as tuin...
Speletjies Kinders het meestal in die strate of oop plekke soos die markplein gespeel – selde of ooit in huise omdat die huise klein was en vensters ook klein was sodat daar nie baie lig in die kamer of kamers...
In die antieke tyd was daar min geleentheid vir vrye tyd en ontspanning. Net die rykes kon daaraan meedoen as hulle genoeg slawe gehad het om al die werk te doen. Die groot menigte van die bevolking moes hard swoeg...
INTERESSANTE BYBELGEDEELTES Groot militêre verliese Amos 5:3. Die uitdrukking “die stad wat met duisend gaan aanval hou net honderd oor en die een wat met honderd aanval hou net tien oor” is ‘n manier om te sê dat Israel volkome...