Category: Bybelstudie: DIE VERHAAL VAN JESUS DEUR DIE OË VAN MARKUS

image_pdfimage_print

DIE VERHAAL VAN JESUS DEUR DIE OË VAN MARKUS (8

DIE VERHAAL VAN JESUS DEUR DIE OË VAN MARKUS (8 – Jan van der Watt

Deel 3 – die inhoud van Markus 8:22-16:20

 

Die eerste deel van Markus (1:1-8:21) het Jesus geteken as die Seun van God wat wonders doen en kragtig optree. Hy is ‘n suksesverhaal – so lyk die eerste “wip van die wipplank” – dit wip op. Nou kom die tweede “wip” en hierdie keer gaan dit vanuit menslike oogpunt ondertoe.   

 

image_pdfimage_print