www.bybelkennis.co.za Blog

Die Groot Geloofswoordeboek: Heiligmaking

Die Groot Geloofswoordeboek: Heiligmaking

Heiliging/Heiligmaking • Vereniging met Christus Krisisse

Wanneer die begrip *heilsweg bespreek word, word beklemtoon dat dit om een sentrale ervaring gaan en dat sake soos *weder­geboorte en *bekering nie verskillende ervarings is wat na mekaar volg nie. Dit is egter anders by heiligmaking.