www.bybelkennis.co.za Blog
Kol 1:21-2:8 (fokus 2:1-8) Baie van die slaapstories wat ons vir ons kinders vertel (of stories wat Hollywood vir grootmense vertel) gaan oor een of ander dapper man of vrou wat ʼn groot skat gaan soek. Hulle ontbeer gewoonlik die...
Die kerk is meer as die mense Na ons tot bekering gekom het, kan dit verwarrend wees: Waarvoor is ons geroep?: Wat doen ons hier? Belangriker:: Wat is God besig om te doen? Mense vra: Moet alles nie verander nou...
Kol 1:1-20 (fokus 1:15-20) God het op reis gegaan en ons was sy bestemming. Hoewel ons God nie met die blote oog kan sien nie, kan ons sien hoe Hy lyk en wat Hy van ons verwag deur na Jesus...
Fil 4:10-23 (fokus 4:10-20) “Vir alles in die lewe, die goeie of die slegte sien ek kans, omdat Jesus my bron van krag is” (4:13). Watter kragtige boodskap… Paulus weet die lewe is nie eenvoudig nie. Hy sit self in...