www.bybelkennis.co.za Blog
Gal 6:11-18 (fokus 6:11-18) Ons praat darem maklik, want woorde is geduldig… woorde soos “Jesus gee my krag”, of “Jesus se genade is vir my genoeg”, of “Dis ʼn vreugde om Christen te wees”. ‘n Mens hoor die woorde so...
Wie se oë is belangrik? Aan die begin van hierdie finale siklus lees os die nou reeds bekende: die Israeliete het weer gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here (rIGTERS 13:1) Die resultaat klink ook bekend: die Here...
Gal 5:19-6:10 (fokus 5:19-26) Maartin Luther, die kerkhervormer, se vrou het eenmaal met pikswart klere in die kombuis ingestap. Verbaas het Luther gevra wie dood is. “God”, antwoord sy ewe. Luther vermaan haar dadelik. Hoe kan sy so oor God...
Gal 5:1-18 (fokus 5:13-18) Die ou mense het gesê dat elkeen van ons ʼn engeltjie op een skouer en ʼn duiweltjie op die ander skouer het. Ons moet sorg dat ons na die regte een luister. Paulus sê ook so...