www.bybelkennis.co.za Blog
8 Augustus: Die Here help, elke keer. – Jan van der Watt
2 Kor 1:1-11 (fokus 1:3-11) Swaarkry is nooit lekkerkry nie. As swaarkry en sukkel die musiek rondom jou maak voel jy beslis nie of jy op die tafels wil dans van blydskap nie. Paulus het swaarkry goed geken, byna té...
God is soos ‘n berg?
God is soos ‘n berg? Vandag se wysheid sê dat God ‘’n berg is en die verskillende godsdienste is net verskillende paaie wat na die top van die berg lei. Ek verkies my godsdiens, maar ‘’n wyse man sien dat...
7 Augustus: Is geld en kerk sinoniem? Vir party mense wel. – Jan van der Watt
1 Kor 16:1-24 (fokus 16:1-4) “Sondae moet elkeen van julle iets opsy sit…” (16:2). Geld en kerk is vir party mense sinoniem. As iemand nie meer van die kerk hou nie, sê hy sommer maklik die kerk wil net geld...