Vir die Christen is glo, sien
Vir die Christen is glo, sien As jy jou hele lewe blind was en skielik, deur ‘’n mediese wonderwerk, sien jy. Hoe gaan jy vir iemand bewys dat jy nou in die lig is? Jy kan nie die bestaan van...
Vir die Christen is glo, sien As jy jou hele lewe blind was en skielik, deur ‘’n mediese wonderwerk, sien jy. Hoe gaan jy vir iemand bewys dat jy nou in die lig is? Jy kan nie die bestaan van...
1 Kor 4:8-21 (fokus 4:8-21) Die verskil tussen ‘n verstandige mens en ‘n windbol is dat ‘n verstandige mens sy beperkinge en grense ken. Een van die grootste flaters wat ‘n mens in die Bybelse tyd kon maak was juis...
Om meer soos Jesus te word Elke kind van God wil meer soos Jesus word. Deur God se genade kan dit gebeur. Hierdie proses staan as heiligmaking bekend. Maar nou – julle is vrygemaak van die sonde en in...
1 Kor 3:16-4:7 (fokus 4:1-7) Daar is ‘n uitdrukking: “Die Here sal dit vir my gee, as ek hard werk”. ‘n Ander uitdrukking sê weer: “Bid asof jy nie gewerk het nie en werk asof jy nie gebid het nie”....