www.bybelkennis.co.za Blog
43:14-15 Die voorspelling in 14b oor wat die Here gaan doen, word omsluit met name van die Here (14b,15) wat alles begin en deurvoer onder sy hand. ‘So sê die Here (Jahweh) julle Losser (go’al, wat as julle Helper in...
We are all influenced by a desire of praise – Cicero Vergifnis en vertroue Rick Warren sê dat daar ‘n besliste verskil tussen vergifnis en vertroue is. Vergifnis hoef nie verdien te word nie, maar vertoue moet verdien...
Labor is a craft, but perfect rest is an art – Abraham Heschel. Psalm 19 (4) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (2014) gebruik maak.] Ek gaan...
Die hooftemas van Israel se geloof word in hierdie hoofstuk aan hulle voorgehou: Die Here is innig toegewy aan Israel en gaan optree om hulle te verlos uit die ballingskap. Die Here is in sy wese soewerein en sal hard...