Bose geeste in jou huis – Francois Malan
Jackie vra: Ek wonder al so lank oor die vraag. Kan geeste of bose geeste in jou huis wees? Kan hulle met jou praat of jou aanraak? My mense glo daaraan maar ek self het dit nog nooit beleef/ervaar nie....

Hester vra: Is die micro chip waarvan almal nou praat die merk van die dier? Antwoord: Prof francois Malan antwoord: Die Amerikaanse Signs of the Times verkondig dat Openbaring 13 se ‘merk van die dier’ die rekenaartegnologie is wat die...
‘n Persoon, waarskynlik die digter-profeet, is aan die woord in verse 1-7 en 10-11. In verse 8-9 praat die Here. Die volgorde van: mens – God – mens, wys hoe nou die Here se besluit en die menslike roeping aan...
60:15 Die omkeer word gevier in verse 15-16: waar niemand kom nie (letterlik: waar niemand deurgaan nie), vreugde sonder einde (letterlik: vreugde van geslag tot geslag) – ‘n volledige omwenteling vir Jerusalem, die eens verlate stad. Ten spyte van wisselende...