Category: Bybelse Temas en Sake
‘Laat die vreemdeling, wat ‘n aanbidder van die Here is (letterlik: wat homself aan die Here verbind het), nie sê: die Here sal my waarlik van sy volk uitsluit nie, of die ontmande sê: kyk ek is maar ‘n droë...
Hierdie elf hoofstukke weerspieël waarskynlik die lewe van die teruggekeerde Israel Hoofstukke 40-55 het hoofsaaklik gehandel oor die terugkeer van die ballinge, oor die uitnodiging en die vreugde om terug te gaan, met ‘n wonderlike verwagting vir die nuwe lewe...
In hierdie verse maak die digter-profeet ‘n skerp kontras tussen die ou lewe onder Babilon se gesag en die nuwe aanbod van lewe saam met die HERE. 55:1 Waarskynlik klink die vers soos ‘n straatverkoper wat sy ware adverteer. Aan...
54:9 Die beeld vir die ballingskap verander hier na dié van die sondvloed. Israel se ballingskap word vergelyk met die diepe chaos van die sondvloed wat die Here gestuur het oor die sonde van die mensdom (Gen 6:5-6), maar Israel...