Category: Bybelse Temas en Sake
Dit is altyd opwindend vir my om antieke tekste te bestudeer wat ‘n venster oopmaak en mens in ‘n tydmasjien terugneem na die antieke tyd. Hierdie tekste gee ons ‘n blik op die woorde en gedagtes van die vroegste Christene...
Francois vra: In ons groepie is `n stelling gemaak dat volgens die Bybel niemand vertrou kan/moet word nie. God vertrou nie eers die engele nie en Jesus het nie sy dissipels vertrou nie. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Sonder...
Annelize vra: Waar staan die volgende in die Bybel asb? Hierdie is nie julle oorlog nie maar Myne Antwoord Prof Francois Malan atwoord In 2 Kronieke 20: 15 staan: ‘So sê die Here vir julle (mense van Juda en...
Die eerste deel van Jesaja (hoofstukke 1-39) sluit in hierdie hoofstuk af met Hiskia se tyd (714-686 v.C.). Die nuwe wêreldmag word ook bekendgestel, Babilon, wat onder Nebukadneser (605-562 v.C.) vir Juda 105 jaar ná die tien stamme se ballingskap...