Category: Bybelse Temas en Sake
Ek ken jou op jou naam? – Marius Nel
Francois vra:
Eksodus 33: 12 en 17. “Ek ken jou op jou naam”. Vrae: a)Vir wie is dit bedoel en vir wie nie? (Net die volk van God of ander volke ook?) b)Na die aanbidding van die goue kalf(Eks 32) was(moes) daar enige skuld erkenning en/of sondebelydenis voordat bogenoemde belofte gemaak is? (geen juwele gedra nie?) c) Wat is die betekenis van hierdie belofte vir ons vandag?
My medemens sondig – Francois Malan
Awie vra:
êrens in die Bybel staan geskryf dat as jou medemens sondig en jy hom nie teregwys nie, jy skuldig sal wees as hy in die verderf beland. Waar asb.
Word Jabes se gebed oorbeklemtoon? – Marius Nel
‘n Leser vra:
Kan u my asb. inlig aangaande die Jabesgebed . Wat is die belangrikheid hiervan in die lig van die feit dat Jesus die “Onse Vader” gekies het as modelgebed toe Hy sy dissipels leer bid het?
Is die belangrikheid van hierdie gebed oorbeklemtoon deur baie mense, na aanleiding van Bruce Wilkinson se boek daaromtrent, of nie ?
Terug na die Ou Testament: Die Wederkoms Nou? (7) – Adrio König
Konklusie
Die eindtyd of die laaste dae is dus nie ‘n tyd wat Jesus en die apostels eers in die (verre) toekoms verwag het nie. Hulle verkondig