www.bybelkennis.co.za Blog
Joh 1:1-34 (fokus 1:1-18) Mense bly maar soekers… soekers na God. Diep binne-in ons weet ons dat ons alleen by God regtig rus vir ons siele sal vind. Daarom bly ons siele onrustig op reis, soekend, vraend, tastend. Dit is...
Luk 24:28-53 (fokus 24:36-49) Goudvisse is baie aanpasbare diere. As jy ʼn goudvissie in ʼn klein bakkie sit word dit ʼn paar sentimeter lank. Daai selfde vissie kan in ʼn reus van ʼn vis verander in ʼn groter dam. Jy...
Jan vra: Onderwerp: Joh 20:17: “Raak My nie aan nie” By Jesus se verskyning aan Maria na sy opstanding het Hy vir Maria gesê: “Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar...
Luk 24:1-27 (fokus 24:1-12) Mense wat sê Jesus het nie opgestaan nie, probeer sê dat die dissipels nie geweet het wat hulle gesien het nie. Hulle het ‘n leë graf gesien wat eintlik vol was; ja, hulle het gestaan en...