www.bybelkennis.co.za Blog
Mark 7:1-23 (fokus 7:14-23) ‘Dit is nie wat julle eet en so in julle liggame inneem wat julle onrein maak in God se oë nie. Nee, dit is wat by jou mond uitgaan wat jou vir God onrein maak’ (7:15)...
Mark 6:30-56 (fokus 6:45-52) ‘Jesus stel hulle toe dadelik gerus: “Moenie so skrik nie, dit is net Ek. Julle hoef nie bang te wees nie.”’ (6:50) Hoekom kan Christene nie op water loop soos Jesus nie. Wel, dis nie...
Mark 6:1-29 (fokus 6:7-11) ‘Jesus is toe na die dorpies in die omgewing toe om vir hulle van God te vertel. Sy dissipels het Hom gehelp. Jesus het hulle twee-twee saam na die dorpies toe gestuur en het hulle die...
66:18-21 is ‘n blik op die Here se toekomsvisie, die vestiging van sy alleenheerskappy. Dit word in prosa aangebied. 66:18 Die Here kom om bymekaar te maak. Die Here wat die nie-Israeliete, ontmandes en verstrooides van Israel bymekaar maak (56:1-8)...