www.bybelkennis.co.za Blog
WILLIE VRA: As ek glo dat Jesus Christus DIE HERE is wat vir my sonde gesterf het, het ek die Heilge Gees ontvang. Dit verander nooit weer nie ( hoop ek verstaan dit reg). My vrae is: 1- is daar...
Mark 5:21-43 (fokus 5:21-23 en 35-43) ‘Uit sy hart uit het hy Jesus begin smeek: “My dogtertjie is besig om dood te gaan. Asseblief, kom vat net aan haar en ek weet sy sal bly leef. Asseblief!” Jesus is toe...
66:6 ‘n Stem van rumoer uit die stad; ‘n stem uit die tempel; die stem van die Here; Hy is besig om vergelding uit te deel aan sy vyande.’ In verse 1-5 is ‘n duidelike onderskeid getref tussen regte gehoorsaamheid...
Mark 4:21-5:20 (fokus 4:26-34) ‘”Die saad groei self uit die grond uit. Eers kom die plantjie uit. Daarna maak dit ’n klein vruggie en uiteindelik hang die ryp vrug daar. As die vrug ryp is, oes die boer dit af,...