www.bybelkennis.co.za Blog
1 Januarie – Daar’s plek vir jou! – Jan van der Watt
Lees: Mat 1:1-25 (fokus: 1:3-6) ‘My verhaal oor Jesus Christus begin met sy geslagsregister. Daarin staan die name van sy voorouers.’ (1:1) Van ʼn boek wat met ʼn lys name begin verwag ʼn mens waarskynlik nie veel meer as...
In moeilike tye
There is no passion to be found in settling for a life that is less than the one you are capable of living.” – Nelson Mandela. In moeilike tye Ons leef in moeilike tye. 2016 was ‘n jaar vol...
Die Here se verhouding met Israel (54:1-8) – Francois Malan
Met ‘n verskeidenheid beelde vier hierdie gedig Israel se nuwe status as bevrydes uit die ballingskap, deur die Here bevry, beskerm, omhels en geseën. 54:1-8 ‘n Geliefde en geseënde vrou. Beelde van ‘n huwelik en gesin beskryf die verhouding tussen...