www.bybelkennis.co.za Blog
Francois vra: Het die Israeliete enige perde en strydwaens gehad ; of dan hoekom nie? Toe hulle uit Egipte getrek het, het hulle baie goed geneem, waarom nie ook perde en strydwaens nie. Antwoord Prof Herrie van Rooy antwoord:...
Hoofstuk 38 bevat die lofsang van Hiskia (9-20), wat nie in 2 Konings 20 voorkom nie, maar is hier ingevoeg in die berig oor Hiskia se siekte in 2 Konings. Daarom is 31:21-22 ná die lofsang ‘n eienaardige herhaling van...
As the social cost of claiming to be a Christian increases, the percentage of nominal Christians decreases. —D.A. Carson Psalm 10 (5) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika...
By definition we cannot “qualify” for grace in any way, by any means, or through any action. —Sinclair Ferguson Salomo en die inwyding van die tempel In 1 Konings 8 lees ons van die inwyding van die tempel. Die...