www.bybelkennis.co.za Blog

Wie moet evangeliseer?

  Everything is needful that he sends. Nothing can be needful that he withholds – John Newton.   Wie moet evangeliseer? Sommige mense het die gawe van evangelisasie (Efesiërs 4:11).  In Handelinge 4:29 bid Petrus: Here, kyk hoe dreig hulle...

Met oop hande

  A holy life will produce the deepest impression. Lighthouses blow no horns; they only shine – D. L. Moody   Met oop hande In 1973 skryf Henri J. M.Nouwen ‘n kort boekie oor gebed: With Open Hands. Hierdie boekie...

Afgode in die kerk

  Nobody ever learned they were a sinner by being told. They have to be shown – John Newton   Afgode in die kerk In 2 Konings 18:3 lees ons Hiskia het gedoen wat reg is in die oë van...