Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Regeringsvorme verskil van tyd tot tyd en van land tot land. In dieselfde land is dit ook aan verandering onderhewig. Dit mag ‘n wisseling wees van demokrasie na ‘n diktatorskap of andersom. Net soos vandag was dit ook die geval...
Die Selote In Lukas 6:15 en Handelinge 1:13 lees ons van ‘n sekere Simon met die bynaam Yweraar (ou vertaling) of Fanatikus (nuwe vertaling). Die Griekse woord is zelotes waaruit sommige afgelei het dat die Joodse party van die Selote...
Die Fariseërs Die Fariseërs was direkte opvolgers van die Chassidim. Hulle naam beteken “die afgeskeidenes” wat in gees aansluit by die van die Chassidim. Ten tye van, die Nuwe Testament was hulle omtrent 6000 in getal. Hulle was besonder nougesette...
Die Sadduseërs Die Sadduseërs was opvolgers van die Helleniste. Die oorsprong van hulle naam is nie bekend nie. Dit is soms met Zadok, ‘n hoëpriester uit Dawid se tyd, verbind. Maar hierdie verklaring was moontlik ‘n poging om hulle afstamming...