Vraag oor Offers – Johann Voges

image_pdfimage_print

‘n Leser vra,

Ek lees van verskillende offers wat in Levitikus gebring word, nou wonder ek of mens dit kan vergelyk met ons gebede vandag.

Antwoord

Dr Johann Voges Antwoord

As jy op ons webtuiste (https://www.bybelkennis.co.za) se soekfunksie intik “offers” sal jy die volgende artikels daarin kry wat jou vraag sal antwoord …

  1. Diereoffers – Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/diereoffers-hermie-van-zyl/).
  2. Die Here wil menseoffers hê. – Jan van der Watt (https://www.bybelkennis.co.za/4-julie-die-wil-menseoffers-jan-van-der-watt/)
  3. Al die offers – Herrie van Rooy (https://www.bybelkennis.co.za/al-die-offers-herrie-van-rooy/)
  4. Oorgawe verskil van offers – Coen Slabber (https://www.bybelkennis.co.za/oorgawe-verskil-van-offers/)

 Skrywer:  Dr Johann Voges

 

image_pdfimage_print

You may also like...