www.bybelkennis.co.za Blog
Wat is liefde en hoekom maak dit ons bang? In ‘n wêreld vol aaklige gebeure het ons baie liefde in ons lewens nodig. Liefde vul ons grootste verlangens en begeertes. Tog, in die praktyk, is onvoorwaardelike liefde een van die...
Ons sien meer “jingle” en al hoe minder Jesus in ons Kersvierings Nege uit elke tien Amerikaners vier Kersfees, maar die viering word al hoe meer sekulêr. Al hoe meer Amerikaners glo nie meer dat die Kersverhaal soos ons dit...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. In hierdie hele gebeure (wedergeboorte) speel Jesus die sentrale rol. Hy is die weg na die...
Op 2:18-3:13 (fokus 2:18-29) Die Russiese skrywer, Dostojewski, het in sy boek Die broers Karamasow gesê: “As God nie daar is nie, word alles toelaatbaar”. Ja, as God se wil nie daar is om mense op die regte pad te...