www.bybelkennis.co.za Blog
Jak 5:7-20 (fokus 5:7-12) Geduld is ‘n eienskap wat al hoe skaarser word hoe besiger ons wêreld raak. Ons kan nie meer wag dat dinge gebeur nie; ons moet dit láát gebeur. Vir geduld en ‘n gewagery is daar nie...
Jak 4:13-5:6 (fokus 4:13-17) Ons is deesdae super beplanners. Met ons elektroniese boekies, en almanakke werk ons ons lewens mooi uit. Ons boekies is vol tot die einde van die jaar. Ons “weet” selfs dat ons hele familie Desember see...
Jak 4:1-12 (fokus 4:1-6) Wanneer sê God sommer net “nee” as iemand in gebed met Hom praat? Wel, as daardie persoon met verkeerde motiewe bid (3). Dit gebeur wanneer die fokus van God af na jouself toe verskuif. Soos Jakobus...
Jak 3:13-18 (fokus 3:13-18) Die geheim van ‘n suksesvolle lewe begin by jou oë; by die manier waarop jy na die lewe kyk en hoe jy dan reageer. Ja, jou reaksies en dade word gebore uit jou manier van kyk...