Die Handelinge van die Apostels: Paulus se preek vir die Jode in Rome (28:23b-28) – Francois Malan
Sy preek, waarin Paulus van vroegoggend tot die aand vir die Jode verduidelik het, het oor twee sake gegaan. Hy het deurgaans die koningskap van God waaraan ’n mens jou vrywillig en met vreugde moet onderwerp, verduidelik en deurgaans die...