www.bybelkennis.co.za Blog
28:1 ‘Na ons (Lukas vertel) uit die uiterste gevaar gered is, het ons uitgevind dat die eiland Malta genoem word.’ Van die Malta-groep van drie groterige eilande en ’n klomp klein eilandjies is Malta die grootste, 27 km x 14.5...
Jan vra: Boodskapteks: Romeine 14:10 en 2 Korintiërs 5:10 sê dat ons voor die regterstoel van Christus sal verskyn, in laasgenoemde geval “om te ontvang wat ons deur die liggaam verrig het, goed of kwaad”. Openbaring 20:11-15 praat van die...
Hierdie spiraal moet gebreek word, anders sluk dit ’n mens net dieper en dieper in. Om die spiraal te breek moet ’n mens gemotiveerd wees om dit te wil doen. Dit help nie om te maak soos die ou wat...
Vraag: Masturbasie: Weens gesondheidsprobleme is dit vir my vrou moeilik om ‘n normale sekslewe te he. Die vraag is: is dit sonde as sy my dalk wil help deur my te masturbeer? Antwoord: Laat ons eers kyk hoe mastrubasie as...