www.bybelkennis.co.za Blog
Open 21:1-22:21 (fokus 21:1-8) In die kerk trek die seuntjie aan sy pa se baadjie: “Is die dominee al klaar”. Die pa antwoord: “Ja, my seun, hy is klaar, maar het nog net nie opgehou praat nie”. Dit gaan dikwels...
Speuke: Inleiding Tim Keller en sy vrou, Kathy, het pas ‘’n boek oor Spreuke geskryf: God’s Wisdom for Navigating Life (2017). Ek gaan ‘’n paar blogs aan hierdie boek spandeer. Hulle begin deur kortliks na die verskille tussen Spreuke en...
Open 19:1-20:15 (fokus 19:11-21) In 19:8 kry ons ʼn pragtige beeld wat vir ons vertel waarmee ons as gelowiges ons eintlik besig moet hou. Daar word vertel van die hemelse bruilof wat op pad is. En wie is die bruid?...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Eers moet ons kyk hoe die mense in die Bybelse tyd oor God gedink het. God...