www.bybelkennis.co.za Blog
Our meat and our drink is to do the will of him who sent us – C. H. Spurgeon
Musiek in die Ou Testament
Musiek was ‘n integrale deel van die kultuur van die antieke Nabye-Ooste – ook die kultuur van die Israeliete. Dit geld reeds van lank voor die tyd van Dawid. Argeologiese opgrawings het onder andere figuurtjies wat verskillende musiekinstrumente bespeel en ratels, fluite en simbale opgelewer.
“Nothing is more certain than the word of God. Hence neither science nor anything else is more certain than faith.” Tomas van Acquino
God roep vir Jeremia; God roep vir ons
In Jeremia 1 lees ons van sy roeping as profeet. In hierdie roeping is daar ‘n paar betekenisvolle aspekte wat ons altyd in gedagte moet hou.
- Dit is God wat roep: Die woord van die Here het tot my gekom.
A superior man is modest in his speech, but exceeds in his actions. -Confucius,filosoof en leermeester (c. 551-478 vC)
Jakob Stoei
In Genesis 32 lees ons ‘n boeiende verhaal uit die lewe van Jakob – hy stoei die hele nag met God. Uit hierdie stoeiery leer ons belangrike lesse oor gebed:
- God se seëninge in ons lewens word deur gebed vrygestel
Most people are brought to faith in Christ not by argument for it, but by exposure to it. —Samuel Shoemaker
Lees ons genoeg?
Laat die wyse luister, dan sal sy insig vermeerder, en die verstandige sal verstandige gedagtes verkry (Spreuke 1:5 – OAV)
‘n Jong leraar vra vir die bekende prediker, Joseph H. Smith, of hy sou aanbeveel dat hy oor sekulêre werke moet lees. Smith se antwoord is duidelik: “Young man, a bee can find nectar in the weed as well as in the flower.“